2010 Curriebeker Premierafdeling

2010
Verdedigende kampioene Blou Bulle (23ste titel)
Kampioene Natalse Haaie (6de titel)
Totaal wedstryde 59
Wedstryde gespeel   59
Drieë gedruk 416  (gemiddeld 7.051 per wedstryd)
Meeste punte 220 Willem de Waal (Westelike Provinsie)
Meeste drieë 21 Bjorn Basson (Griekwas)

Die 2010 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 30 Oktober 2010 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 71ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Blou Bulle is die verdedigende kampioene nadat hulle die Cheetahs met 36–24 in die 2009 Curriebeker Premierafdeling op Loftus Versfeld verslaan het. Die Boland Kavaliers is na die Eerste afdeling gerelegeer.

Die eindstryd is op 30 Oktober beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search